EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since May 2016

06 Jul 2016, 06:53

500MG herhaaldelik verkeerd gelaai nadat bevestig is dit gaan gekanselleer word.

Ek is baie omgekrap, bitter teleurgestel. Ag nee man hoe onprofesioneel kan Vodacome wees. Lees asb al die eposse aangaande die kansellasie van die VAS op my vorige ****rak wat al in Mei gekanselleer is en nooit deur vodacome gedoen is nie. Die epos hier onder van Bianca Cecelia Mitas dat dit wel einde Junie gestop sou wees en hulle my rekening sal krediteer. Die maand van Julie is dit weer verkeerdelik gelaai, en vanoggend praat ek met die mees ongeskukste person wat by vodacome werk en al is dit nou vodacome se skuld sal ek die kostes dra vir die data want ek gebruik dit. Wel jammer ek sal nie. Ek is nie die een wat nie my werk onprofessioneel en half doen nie. Die epo se duidelik dit sal reg gestel word en ja weereens is dit nie gedoen nie.

Die ongeskukte person kan my nie eens in my taal help nie ne is so ongeskuk gee my nie kans om my saak te stel nie, hy voel net vere ir my maar ek sal dit betaal want ek gebruik die data. Wel as vodacome hulle werk van Mei af gedoen het sou die gemors nie betaan het nie. Ek sal nie betaal vir julle foute nie julle het nie julle werk gedoen nie en ek sal nie die data betaal nie.

As die gemors nie vandag uitgesorteer word en my rekening reg gemaak word nie, gaan ek wragtig my prokereur sien en Vodacome sal die kostes dra. Ek nou mooi keelvol. Elke liewe maand is dit n geveg oor julle wat nie bevoeg is om ordentlike werk te doen nie, en dan kan julle dit op email sit laat dit gedoen sal wees en word.

Ek wil net eintlik vodacome se groot baas se dat hy of sy regtig onbevoegde persone aanstel om vir vodacome te werk. eerstens het hulle geen ordentlikheid om op n foon na die klient se klagte te luister nie en dan ook geen profesionaliteit wat werk aan betref nie.

Ek soek binne 24uur n nuwe rekening waarop als reggemaak word, en lat ek ekstra gecharge word vir julle foute dan gaan ek dit verder vat. Ek sukkel net met vodacome ek is glad nie tevrede met die diens nie. o wag ek kan nie kla oor die diens nie, want hier is nie, ek onthou nou weer.

---------- Forwarded message ----------
From: ********** />Date: Wed, Jun 1, 2016 at 1:24 PM
Subject: Vas cancellation ***
To: **********

Dear Eliz-Marie

We thank you for your email.

Our telephonic conversation today on ********** 854 refers:

I have cancelled the 500MB VAS service on your line ( ********** 854), the deactivation will take effect on the 30/06/2016.

I have logged a service request to our Back office billing division for further assistance on the VAS service dispute. Your reference number will be S3-GX526-6IW5O.

Once the investigation has been completed, a consultant from the Billing division will contact you to provide feedback.

Please accept our sincere apologies for the inconvenience caused.

Kind Regards,

Bianca Cecelia Mitas

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply06 Jul 2016, 09:39
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team