MC
Marius C

1 reviews | Active since Aug 2017

19 Jan 2022, 20:54

20 gig data

Hi, met 'n Vodacom "upgrade" kry mens 20 gig "once off". Wel met 'n onlangse "upgrade" op die 18 de Januarie is my vrou meegedeel sy het verander van pakket daarom sal sy haar 20 gig die eerste Februarie kry. Dink dis nie regverdig om vir 13 dae te wag omdat mens juis baie data nodig sodra jy jou nuwe gekry het.

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply20 Jan 2022, 08:17
Official
Dear Customer,  Thank you for making us aware of your complaint.  Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.  ***Please note*** Beware of phishing ****s.  Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details  Regards,  Vodacom Consumer Website Team 
MC
Marius C's update24 Jan 2022, 07:04
Reviewer Update
Vodacom het binne 24 uur die saak reg gestel. My vrou het haar 20 gig data gekry. Groot dank aan Hellopeter, sonder julle sou ek nooit so 'n reaksie kon verwag van Vodacom. 'n Gelukkige vrou is 'n gelukkige lewe.