1 reviews | Active since Aug 2017
Ek het op 19 Desember 2019 ñ Huawei P30 lite met ñ "Flexi" R175 pmx24 ****rak by Vodacom Vanderbiljpark uitgeneem. Saam met die ****rak is daar 10gig data eenmalig wat geldig is vir 30 dae. Ek het net 4 gig gekry. Volgens kliëntediens word die data prorata uitgewerk, en omdat dit in die middel van die maand was beweer hulle kan ek nie die volle 10 gig kry nie. Volgens my moes ek 10 gig gekry het wat tot 19 Januarie 2020 geldig sou wees. In hulle katalogus staan 10GB valid for 30 days - so volgens my maak dit nie saak watter datum jy die ****rak uitgeneem het nie.
Sent from my Huawei phone
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.