RP
Ronel P

1 reviews | Active since Jan 2016

21 Jan 2016, 11:39

1

Ek het n nuwe foon op die 2de van die maand op ****rak opgradeer. Die 5de is daar n probleem gewees. Die skerm het n groen streep gegooi. Na ek by voda world was en vir my gese is my tak te Delmas moet die foon omruil omdat dit binne die 7 dae na aankope is, is die foon nog steeds Nelspruit toe gestuur en ons elke dag bel en elke dag n ander antwoord kry is ons nou al mooi omgekrap oor die diens ens. Did nou all die 14de dag en nogsteeds kry ons geen ordentlike antwoord nie.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply21 Jan 2016, 12:49
Official
Hello hulpeloos,

Thank you making us aware of this issue.

A consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

Regards
MK
Consumer Website Team

Best regards,