mM
marina M

1 reviews | Active since Aug 2014

10 Feb 2016, 15:16

VITAL AIRE VERSUIM OM MY KREDIET TERUG TE BETAAL

Ons het 'n slaapapnee masjien in April 2015 gekoop by Vital Aire...die dame by hul George tak het ons as klient overcharge met die bybetaling...dus skuld vital aire vir ons 'n krediet...ek sukkel al van verlede jaar om my geld terug te kry.Het al hoeveel emails gestuur sowel as telefoonoproepe gemaak sonder sukses.<br> Van die begin af het ek gesukkel met hul met die hele transaksie...hul kom net eenvoudig nie na jou terug nie.<br> Bitter teleurgesteld in Vital aire...rerig!!!Diens is pateties.

0
Replies (1)
Vitalaire
Vitalaire's reply11 Feb 2016, 06:56
Official
Hello bokkasmarina ,



Thank you for raising your complaint.
The departmental Manager will be contacting you shortly to investigate and assist with your query.

Thanking You
Vanessa Pather