JH
Jaco H

1 reviews | Active since Oct 2023

09 Jan 2020, 18:45

zwak diens Wil nie uitbetaal wanneer die "ongeluk" gebeur nie

worst service I got in a long time, no communication from them on a claim that I placed after calling them every day to find out if they going to cover me, they email me and said no. hulle gebruik Afrikaans om goeie kliente te werf onder swak diens. ek skyf more oor na Outsurance waar ek nog net goeie diens Gekry het op my motor versekering. ek sal nie mense aanraai om te betaal en wag tot iets groots verkeurd loop die. in ted van nood wil jy nie stress of wonder of Virseker jou gaan help nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 Jan 2020, 20:24
Official
Hi Jaco, 

Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
 
Ons bevestig dat die klagte na die regte span aangestuur is om verder te ondersoek en verseker dat ons u terugvoering sal gee sodra ons meer inligting het.
 
Groete
Die Virseker Span