iM
imke M

1 reviews | Active since Feb 2013

01 Sept 2023, 13:37

Zaine se diens

Wonderlike diens en baie respekvol, lekker om mee te gesels en het werklik gevoel of hy die beste intensies vir ons gehad het.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply01 Sept 2023, 13:42
Official
Goeie dag Imke,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span.