MSz
Mev. Steyn zonia

1 reviews | Active since Apr 2023

25 Apr 2023, 11:08

ZAIN BY VIRSEKER SE DIENS IS ASEMROWEND.

WOW, WOW, WOW hierdie is beslis die beste diens wat ek nog ervaar het. Zain was baie behulpsaam en vriendelik en het alles noukeurig verduidelik. baie dankie Zain.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply25 Apr 2023, 11:09
Official
Goeie dag Mev Steyn. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span