KP
Koekie P

1 reviews | Active since Jun 2022

07 Jun 2022, 13:40

You need to make sure you are insured

<div>You need to make sure you are insured. Is JY Verseker.. van Virseker??? Maak seker...</div>

0
Replies (7)
Virseker
Virseker's reply07 Jun 2022, 14:09
Official
Goeie dag Koekie ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.

Lekker dag verder. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span 
KP
Koekie P's update07 Jun 2022, 14:34
Reviewer Update
No.. sorry you missed the point.. its not a compliment ..
Virseker
Virseker's reply07 Jun 2022, 14:36
Official
Goeie dag Koekie ,

Ons is baie jammer oor die misverstand .

Is daar enige iets spesifek waarmee ons u kan assisteer ? 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span 
Virseker
Virseker's reply07 Jun 2022, 15:07
Official
Goeie dag Koekie ,

Baie dankie vir u terugvoering .

Waarmee het u assisteering nodig sodat ons relevante span met u in ****ak kan wees ?

Vriendelike Groete 
Die Virseker Span 
Virseker
Virseker's reply07 Jun 2022, 15:32
Official
Goeie dag Koekie ,

Baie dankie vir u terugvoering.

Ons het u versoek na ons relevante span verwys en hulle sal met u in ****ak wees .

Vriendelike Groete
Die Virseker Span 
KP
Koekie P's update07 Jun 2022, 15:37
Reviewer Update
Thanks appreciate you assistance
Virseker
Virseker's reply10 Jun 2022, 08:03
Official
Goeie dag Koekie ,

Dit is ons plesier .

Baie dankie dat u die tyd geneem het om ons te gradeer .

Vriendeliek Groete
Die Virseker Span