MMc
Mnr. Moller calliesandra
1 reviews | Active since May 2022
04 May 2022, 16:03
Wysiging van polisbesonderhede
Ek het die selfdoen opsie tov die inspeksie van n nuwe motorfiets uitgeoefen. Ek het vasgehaak en die klientediens ges***el. Die betrokke dame het my met groot geduld, kundigheid en professionalisme deur die stappe gelei. Dankie daarvoor
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
04 May 2022, 16:05Goeie dag Mnr Moller ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply04 May 2022, 16:05
Official
Goeie dag Mnr Moller ,