Wow!!! Versekering van top gehalte!
Uitstekende diens en baie vriendelike, kennisvolle, mense. Nathan Botha het alles so maklik aan my verduidelik en seker gemaak ek verstaan deur my vrae te beantwoord. Ek is so bly hulle met my gebel en my die beste premie op die mark aan gebied. Ek spaar nou R400 pm op my premie, en my bybetaling is met R500 verminder!!
Ek kan nie gelukkiger wees nie! Julle is awesome!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
21 Nov 2019, 13:57Hi Vincent,
Baie dankie vir die mooi kompliment. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor waneer kliente gelukkig is met ons diens.
Ons stuur jou boodskap aan Nathan en sy bestuur span.
Lekker dagie verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span

Virseker's reply21 Nov 2019, 13:57
Official
Hi Vincent,