MA
Maria A
1 reviews | Active since Nov 2022
08 Jan 2023, 18:28
Wonderlike Kliënte diens van Virseker
Baie dankie aan Kyle Van der Merwe van Viseker vir wonderlike diens. My eerste keer wat ek van Virseker se diens gebruik maak rakende huis versekering. Kyle was hulpvaardig, geduldig, het my vrae deursigtig beantwoord en was vriendelik. Baie, baie dankie. Ek sal defnitief vir enige iemand aanraai om gebruik te maak van Virseker.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
08 Jan 2023, 22:20Goeie dag Maria,
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply08 Jan 2023, 22:20
Official
Goeie dag Maria,