MG
MARTHINUS G

1 reviews | Active since Sept 2012

11 Nov 2015, 14:18

wonderlike diens van Stefanie by virseker

Ek het maandag water skade aan my hout vloere in die huis gehaat, Dinsdag die eis by Virseker ingedien en met die vriendelike en behulpsame Stefanie gepraat. Die selfde uur as wat die eis ingedien is, het Luis die assessor my ge ****ak en n afspraak gemaak om my nog dieselfde dag te sien. teen vandag 11/11/2015 minder as 24 uur na die kwotasie ingedien is by virseker het Stefanie my ge****ak om my in kennis te stel dat die eis goedgekeur is.<br> ek het nog nooit sulke uitstekende diens ervaar van enige maatskappy nie.<br> Stefanie baie baie dankie. vir julle en jou julle sal ek vir enige iemand wat wil luister aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply01 Dec 2015, 10:22
Official
Hello MART83,

Ons stem beslis met jou saam, jou eis is in n rekord tydperk afgehandel.

Stefanie en Luis verdien al die krediet siende dat hulle jou eise ondervinding so pynloos as moontlik gemaak het en jou eis so vinnig afgehandel het.

Dankie dat jy jou ondervinding met ons deel, dit gaan vir ons baie lekker wees om jou kompliment aan Stefanie en Luis oor te dra.

Geniet die res van jou dag,

Groete,
Die Virseker Span.