MVt
Mnr. Visser trgroup

1 reviews | Active since Nov 2023

03 Nov 2023, 14:17

WONDERLIKE DIENS EN GOEIE TARIEWE

Verseker het ons so op die hande gedra en wat 'n fees om in jou eie taal bedien te word veral as dit oor besigheid gaan en ook belangrik om alles mooi te verstaan en geen grys areas te he nie. hul praat 'n duidelik mooi Afrikaans ...nie soos van ander bemarkers wat jy nie ees hul beste Engels nie kan verstaan nie.

Baie dankie vir jul flinke diens...goeie premie en stiptelike terug voering

Dankie Maxine!!

Groete

Hou so aan

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply03 Nov 2023, 14:20
Official
Hi Mnr. Visser,

Ons waardeer u positiewe terugvoer.

Vriendelike groete, 
Die Virseker- span