1 reviews | Active since Jan 2012
Windshield claim
I’ve replaced a windscreen early in January for my Nissan Almera 1.6 lux 2003 model. I do feel I need to inform others about the following disappointment I started noticing when driving.
When a customer requires a windscreen replacement, my suggestion would be to inform the customer whenever the OEM windshield is going to be replaced with a Chinese variant (even if the Chinese one has the SABS / DOT markings on it and even if the vehicle is out of warranty). I was not aware that the OEM windshield will be (by default) replaced by a non-OEM, lower-quality one - I was under the impression if it's covered it means I will get coverage for the value of the item (my issue is primarily not with the fact that the windshield is not OEM - but rather as follows).
Please see the attached images – they refer to the following: 1.) The shaded area on the Chinese glass is nowhere near as dark as the OEM. When I took these images, the car with the Chinese glass (claimed under my insurance policy) were even parked under a roof and it can be seen the shaded area does a pretty s#itty job compared to the OEM. As can be seen – the sun shade is VERY poor quality. In daylight (not under a roof) – it is as good as that shade not even being there. Strangely - when viewing the car from the outside, it doesn't look so obvious until you view it from the inside out. Even with the Sunvisor down, the rays of the sun still blinds me because the sun doesn't always shine head-on, but from the side (around the edges) of the sunvisor - directly in my eyes. 2.) The second concern is the shaded area is not as big as the OEM (about 33% smaller, meaning 33% more sun/light shines in your eyes). This makes it even worse. 3.) Thirdly – it cannot be seen in the image, but I’ve noticed a very, very slight yellowish tint from the glass when driving in daylight. It is not as "natural" as the OEM - however this isn't a safety hazard. 4.) Lastly, the windshield has a mirror effect from inside the car. Significantly more than that of the OEM or equivalent. If the sun is shining from the side – I can see the dash clearly instead of the road whereas the original one was not that much reflective from inside.
https://www.mediafire.com/view/yud38yhv3sxlfww/1-Chinese.jpg https://www.mediafire.com/view/gjyui858bnuis5n/2-Nissan.jpg https://www.mediafire.com/view/msz6xl82yv9asv1/3-Fuyao_Chinese.jpg https://www.mediafire.com/view/9ezdmunvkc8ml0i/4-OEM_Nissan.jpg
This to me is a significant safety hazard (I’m already required to wear glasses). Is this standard practice that windshields are replaced with non-OEM (or at least equivalent) which comes from China? If I knew this, then I wouldn’t have had it covered under the "Virseker" insurance. The non-OEM isn’t my issue, my issue is – the windshield I had were replaced, meaning it now has no crack anymore, BUT now I have a different issue which I only started noticing now when driving long distances as what I got and what I thought was covered are not the same. Meaning I will have to re-replace it from my own pocket if I need it changed. This to me is the same as car paint. If one panel is scratched and has to be re-painted, I feel the paint should match properly (however paint will not cause a safety hazard). In this case, the windshield has the SABS mark on it, but it does not have the same sun-shade area than what the vehicle came out with.
My advise to others is to be careful - you are not always covered in the way you think you are. The irony here is - Virseker recommends you to take your car to a "company x" for "inspection" where they actually document FULLY what is on the car and what not. They even took a picture in the vehicle inspection report and sent it to me. Thus - I was FULLY under the impression I would have it covered in the way I thought it would be: https://www.mediafire.com/view/z6xf0qyn2ph1s69/5-Windscreen.jpg
I really feel I've been deceived.
Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.
Vriendelike Groete, Die Virseker Span.
Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.
Vriendelike Groete, Die Virseker Span.
My voertuig het uitgekom met 'n "Shatterprufe" (dis die fabrikaat naam van die windskerm wat die Nissan merk ook op het) windskerm en het nie HUD (Heads Up Display) in nie. Die nuwe, goedkoper glas wat julle laat insit het blink - net mooi as die son opkom en ondergaan (m.a.w die tyd wat mens op die pad is). Hier is nog fotos & 'n video waarin julle kan sien waarvan ek praat. In die oggend en middag moet ek natuurlik so bestuur werk toe en terug... Ek wil weet wanneer gaan ek weer van julle hoor dat ons dit kan afhandel.
Ek verneem by Santam is daar geen bybetaling as hul 'n cheap windskerm vervang nie, en indien die kliënt vra vir die OEM een (soos goedgekeur deur die handelaar) is daar 'n bybetaling. Outsurance fit die oorspronklike een weer deur PG Glass. Waar in Virseker se bepalings & voorwaardes staan dit dat julle enigiets insit (die kan moontlik ook 'n defektiewe een wees, ek kan nie die pad, voetgangers of ander voertuie mooi sien nie a.g.v die windskerm se kwaliteit, die blindekol is nou ekstra groot en boonop is die sunshade ook so goed soos nie-bestaande). Ek voel nie ek is onredelik nie - ek beskou my eis by julle as onafgehandel. Ek stel ook voor julle sê dit op die versekeringspolis as julle besluit om enigiets te vervang op 'n voertuig met enigiets anders. Die is NIE glasfit se skuld nie - julle hanteer die eis en het besluit Sjinese goed werk beter omdat dit goedkoper is i.p.v die goed wat Nissan aanbeveel (wat op my kar was).
Virseker is een van die goedkoopste, maar nou ek verstaan ook die nagevolge.
Hier is nog fotos en 'n video. Soos gesien kan word - maak nie saak hoe ek rondskuif in die kar nie, ek kan nie 'n moer daardeur sien nie. Nou sê my hoe dink julle lyk dit as dit nog reën ook en die pad is nat & vol gate?
Ek sien ook julle het nie die moeite gedoen om deur die 1ste stel fotos te kyk nie, so ek glo nie julle gaan hierna kyk ook nie - maar ten menste kan ander mense wat die lees sien hoe blink Fuyao Glass Industry Group Co., Ltd se windshield.
1.) https://www.mediafire.com/file/q19ha86ojf1w8ti/VID_***.mp4/file
2.) https://www.mediafire.com/view/1yazsi61kfiq4nb/IMG_***.jpg/file
3.) https://www.mediafire.com/view/08kt353zvqqglgl/IMG_***.jpg/file
4.) https://www.mediafire.com/view/6bytq2fpjwbse73/IMG_***.jpg/file
En hier is die foto wat geneem is tydens die "vehicle pre-inspection" toe ek die versekering by julle uitgeneem het die dag.
5.) https://www.mediafire.com/view/9dri60aqr6y2uss/Original.jpg/file

Hiermee bevestig ons dat ons span well in ****ak met jou was en dat jou klagte opgelos was.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Hiermee bevestig ons dat ons span well in ****ak met jou was en dat jou klagte opgelos was.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Nou begin ek wonder, as ek 'n Bosal towbar op my voertuig het wat verseker is, dan lyk dit my ook as hy sou iets oorkom julle die goedkoopste een gaan vat (indien ek nie vra nie).
Nou begin ek wonder, as ek 'n Bosal towbar op my voertuig het wat verseker is, dan lyk dit my ook as hy sou iets oorkom julle die goedkoopste een gaan vat (indien ek nie vra nie).
Ons sal u per e-pos ****ak soos versoek .
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Ons sal u per e-pos ****ak soos versoek .
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.