DR
Deta R
1 reviews | Active since Mar 2009
06 Nov 2019, 09:15
Wil net kanselleer voor 1ste debiet order
wag al n week vir bevestiging dat n polis (***) Gekanselleer moet word. die ander verwysings nommer wat ek het is: FDV16354 en ***9#
Die plek het net 1 epos address lyk my, en niemand beman dit nie. as dit so mooilik is om hulle in die hande te kry, hoe die hell, so n mens n eis kan indien.
Kanselleer asb. nou. geen debit order nie
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
06 Nov 2019, 13:33Hi Deta,
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Ons span sal met jou ****ak maak om te help.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Ons span sal met jou ****ak maak om te help.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply06 Nov 2019, 13:33
Official
Hi Deta,
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Ons span sal met jou ****ak maak om te help.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Ons span sal met jou ****ak maak om te help.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span
Virseker's replyOfficial
06 Nov 2019, 14:09Terugvoer:
Soos telefonies bespreek bevestig ons dat die polis effektief gekanseleer is, en ons vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak is.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Soos telefonies bespreek bevestig ons dat die polis effektief gekanseleer is, en ons vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak is.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply06 Nov 2019, 14:09
Official
Terugvoer: