MVH
Mnr. Van Huyssteen

1 reviews | Active since Feb 2022

28 Feb 2022, 19:24

Werklik topklas diens

Baie dankie aan Lynette Veldsman. My eis binne 7 ure adgehandel met n persoonlike oproep van Lynette om dit te bevestig. Baie dankie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Feb 2022, 21:40
Official
  Hi Mnr Van Huysteen,
 
 Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
  
 Vriendelike Groete 
 Die Virseker Span