MPPo
Mnr Peet Pienaar online

1 reviews | Active since Jul 2023

18 Jul 2023, 16:41

Wel ons Boorgat pomp het die gees gegee met die skielike krag onderbreking wat ons in ons area gehad het

Wel ons Boorgat pomp het die gees gegee met die skielike krag onderbreking wat ons in ons area gehad het. Gewoonlik s***el ons die Boorgat aan en af sodra ons klaar is maar was nie voor beteid op die onderbreking nie. Het Virseker ge****ak. Hul het die volgende dag terugvoer gegee met die vereistes van die eis wat ons moes indien. Het die Boorgat mense ge****ak. Moes 2 dae wag vir hul om die kwotasie te kon kom doen want hul was besig. Nadat ons die nodige ver**** deur gestuur het, was die respons vinnig terug van die konsultant. En nog voor die einde van die dag was die eis goed gekeur om die pomp te vervang. Baie dankie Virseker vir jul goeie diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Jul 2023, 16:42
Official
Goeie dag Mnr Peet Pienaar,

Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het. 

Vriendelike groete,

Die Virseker Span.