MB
Melichia B
1 reviews | Active since Feb 2024
20 Feb 2024, 15:23
Wel eerstens was dit...
Wel eerstens was dit heerlik om in afrikaans gehelp te word en dat alles dadelik afgehandel word, maar sou dit net voor die tyd wou weet, dat ek al die inligting voor die tyd bymekaar kon kry en nie julle konsultant se tyd so gemors het nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
20 Feb 2024, 15:26 Goeie dag Melichia.
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply20 Feb 2024, 15:26
Official
Goeie dag Melichia.
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
