CN
Cronette N
1 reviews | Active since Feb 2014
01 Dec 2022, 15:00
Webblad swak
Eintlik ZERO wat jul webblad betref. Ek wou net n motor byvoeg.... Dan moet ek n rits eise noem... Probeer foto's oplaai sodat ek NIE Glassfit hoef te besoek... Nee niks laai nie. Jul webblad is uiters swak en glad nie gebruikersvriendelik. Jy kan maar n tyd boek wat hul moet s***el, vergeet maar, hul kom nie terug nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
01 Dec 2022, 15:07 Goeie dag ME Nel. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons span sal u ****ak.
Groete, Die Virseker Span
Groete, Die Virseker Span
Virseker's reply01 Dec 2022, 15:07
Official
Goeie dag ME Nel. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons span sal u ****ak.
Groete, Die Virseker Span
Groete, Die Virseker Span
