YW
Yvonne W

1 reviews | Active since Jul 2022

10 Feb 2026, 10:19

Wayne was uitsonderl...

Wayne was uitsonderlik bedagsaam en het my rede goed verstaan

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Feb 2026, 10:27
Official
 Hi  Yvonne,

Ons is regtig bly dat ons vir u kon bystaan en dit is wonderlik om te weet dat u 'n positiewe ondervinding gehad het.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.