FS
Frederick S

1 reviews | Active since Sept 2022

21 May 2026, 12:25

Wayne Mathane was puik in sy diens en alles het vanig en glad verloop

Wayne Mathane was puik in sy diens en alles het vanig en glad verloop. Baie dankie ⭐⭐⭐⭐⭐

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 May 2026, 12:28
Official
Goeie dag Frederick,

Dankie dat u die tyd geneem het om ons diens te evalueer en ons is baie bly dat u 'n positiewe ondervinding gehad het.

Vriendelike groete, 

Die Virseker span