1 reviews | Active since Jul 2016

04 Feb 2026, 14:14

Wayne Mathane was ba...

Wayne Mathane was baie hulpvaardig en vriendelik en het my vrae mooi verduidelik.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Feb 2026, 14:17
Official
 Goeie dag,    Marinda
 Ons is regtig bly dat ons vir u kon bystaan en dit is wonderlik om te weet dat u 'n positiewe ondervinding gehad het. 

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.