TA
Trix A

1 reviews | Active since Jun 2025

02 Apr 2026, 13:28

Wayne Mathane is die beste person om mee te praat in Virseker

Wayne Mathane is die beste person om mee te praat in Virseker. Hy is nou uit sy pad gegaan om my premie reg te stel. Goeie diens en groot waardering in Wayne. Well done. Excellent.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Apr 2026, 13:37
Official
Goeie dag Trix,

 
Dankie vir die pragtige kompliment, dit beteken vir ons baie. 

Vriendelike groete, 
Die Virseker span