SS
Sonja S

1 reviews | Active since Jul 2026

15 Oct 2026, 15:48

Wayne Mathae van Virseker het vir my die beste premies onderhandel met sy bestuurder

Wayne Mathae van Virseker het vir my die beste premies onderhandel met sy bestuurder. Ek wou kanselleer en hy het baie moeite gedoen om te help. Sy diens was so proffesioneel en vriendelik. Dankie Wayne en Virseker, sal jul aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Oct 2026, 15:53
Official

Goeie dag Sonja,

 Dankie, ons sal u terugvoer met die span deel, ons is seker hulle sal dit waardeer.

Vriendelike groete,

Die Virseker span.