ZR
Zandri R

1 reviews | Active since Oct 2018

08 Aug 2023, 11:19

Wat n vriendelike jong man wat my gehelp het en alle sin soveel passie en detail verduidelik

Wat n vriendelike jong man wat my gehelp het en alle sin soveel passie en detail verduidelik. Julle word virseker waardeer! ⭐️

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Aug 2023, 11:22
Official
Goeie dag Zandri,

Dankie dat jy jou dienservaring met ons deel.

Vriendelike Goete,

Die Virseker Span.