RM
Rudolph M

1 reviews | Active since May 2020

11 Feb 2025, 12:01

wat gaan aan daar?

ek kry niemand in die hande nie. Eposse gaan nie deur nie, die toep werk nie ordentlik nie. Ek moet meer as 10 min aanhou vir foon. Onaanvaarbaar.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 Feb 2025, 12:05
Official
 Goeie dag  Rudolph
Ons erken ontvangs van jou klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan jou veroorsaak is. 
Ons span sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou moontlik na die betrokke departement geëskaleer word. 
Groete,
Die Virseker Span