ME
Mnr. Ehlers

1 reviews | Active since Aug 2022

23 Aug 2022, 19:04

vViendelike diens

Albei Dexter en Jermaine het my vriendelike diens gegee. Hulle was geduldig met my vrae. Dit was nie die gewone pynlike 'Call centre'-ervaring nie. Ek is 'n nuwe kliënt, maar so ver so goed.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Aug 2022, 19:07
Official
Goeie dag Mnr Ehlers 
 
 Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker aandtjie verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span