MS
Me. Swanepoel
1 reviews | Active since Aug 2023
28 Aug 2023, 10:57
Vriendlike, spoedig Diens
Wat 'n plesier om so vinnig reg te kom. Arno was hulpvaardig, duidelik en vinnig. Ek kan net se dis puik diens lewering. Wel gedaan Virseker
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
28 Aug 2023, 10:59 Goeie dag Me Swanepoel. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply28 Aug 2023, 10:59
Official
Goeie dag Me Swanepoel. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Vriendelike groete,
Die Virseker span
