A
Andries

1 reviews | Active since Aug 2022

15 Aug 2022, 14:55

Vriendelikheid, hulp...

Vriendelikheid, hulpvaardigheid and in my moedertaal Afrikaans

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Aug 2022, 15:20
Official
Goeie dag Andries ,  
 Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span