MVf
Mrs. Visser fouriecarmen

1 reviews | Active since Mar 2023

10 Mar 2023, 09:24

Vriendelike personeel en baie behulpsaam

Met die aansoek van 'n kwotasie, is ek baie vinnig ge****ak. Die personeellid wat my gehelp het Jahnu is baie vriendelik, behulpsaam en geduldig. Die lekkerste van die hele proses was - DIT WAS IN AFRIKAANS. Hoop hulle eise en ander dienste is net so fantasies soos om n kwotasie te kon ontvang

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Mar 2023, 09:31
Official
Hi Mrs. Visser,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span