MT
Marie T

1 reviews | Active since Jan 2022

02 Aug 2024, 10:22

Vriendelike hulp met...

Vriendelike hulp met aanpasding van my premie...'n normale stressvolle ondervinding baie lekker gemaak

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Aug 2024, 10:51
Official
 Hi  Marie,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik? 
Vriendelike groete, Die Virseker span