DOd
Drika Oosthuizen drika.oosthuizen

1 reviews | Active since Oct 2022

05 Oct 2022, 14:36

Vriendelike en vinni...

Vriendelike en vinnige diens…! Sal nooit van versekering verander..!!! Vriendeliker diens sal jy sukkel om te kry..! Dankie Virseker

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Oct 2022, 14:44
Official
Hi Drika,

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span