MT
Marie T

1 reviews | Active since Jan 2022

06 Feb 2023, 14:40

Vriendelike en flink...

Vriendelike en flinke diens...die agent was behulpsaam en het uit sy pad gegaan om al my vrae te beantwoord en my gerus te stel

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Feb 2023, 14:43
Official
Goeie dag Mev M Theron. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span