AS
André Smuts

1 reviews | Active since Oct 2023

20 Oct 2023, 12:20

Vriendelike effektie...

Vriendelike effektiewe diens in Afrikaans wat ń aansienlike premiebesparing meebring

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Oct 2023, 12:21
Official
Goeie dag Mnr. Smuts, 
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 
Vriendelike groete, 

Die Virseker-span