M
Melissa

1 reviews | Active since Aug 2022

24 Aug 2022, 18:02

Vriendelike diens in...

Vriendelike diens in Afrikaans.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply24 Aug 2022, 19:06
Official
 Goeie dag Melissa,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span