M
Magda

1 reviews | Active since Aug 2022

05 Aug 2024, 11:39

Vriendelike Cameal h...

Vriendelike Cameal het my gehelp! Op die man af, verduidelik my voordele en details! In 'n taal wat ek verstaan! Afrikaans!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Aug 2024, 11:42
Official
Hi Magda,

Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik ?

 Vriendelike groete, 

Die Virseker span