MSs
Mrs. Struwig struwigsusanna
1 reviews | Active since Jul 2022
25 Jul 2022, 18:39
Vriendelike & baie hulpvaardige diens
Spoedige veranderings aan bestaande polis & ook genoegsame inligting vir nuwe veranderings aan polis. Julle is tops!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
25 Jul 2022, 18:44Goeie dag Mrs Struwig,
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply25 Jul 2022, 18:44
Official
Goeie dag Mrs Struwig,