DS
Danie S

1 reviews | Active since Jun 2023

28 Aug 2024, 14:54

Vriendelik en effekt...

Vriendelik en effektiewe diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Aug 2024, 15:17
Official
Goeie dag, Mnr. Schoeman

 Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. 

Dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. 

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.