1 reviews | Active since Oct 2022
Vrek Duur, Maar Die Geld Werd!
Ek het vandag my versekering na Virseker geskuif bloot oor die diens. Ek betaal meer, ja, jul paaiemente vir foon versekering helemal belaglik. Dit werk uit op 20% duurder as om 'n foon nuut te koop, nie eers te verseker nie. Dis letterlik goedkoper net om 'n ander foon te koop elke maand vir as een gesteel word. Maar:
Kom ek sê vir julle, die vriendelike diens in Afrikaans, die mense van SFD wat my loop help het, dit was luuks van voor tot agter ek is bly en ek is baie tevrede met my skuif. Ek sien uit om meer en meer in die toekoms met jul te werk.
Asseblief werk aan die foon versekering, ek't dit êrens anders gaan loop verseker - maar sal elke jaar of so inloer en kyk of ek dit nie kan skuif Virseker toe nie. Dan is alles weer op een plek.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
