1 reviews | Active since Mar 2009
VIseker.....beteken geen versekering!!!!
Virseker is verseker nie die versekering werd nie. Sal enige verskoning gebruil om nie 'n eis te betaal nie.
my seun was in 'n ongeluk, wat nie eers deur sy fout was nie, en na amper 3 weke se rompslomp word ons ingelig dat hulle nie die eis gaan betaal nie. al gaan hulle niks verloor nie, want hulle eis maar net die geld terug van die ander persoon se versekering, maar nee. dis mos net makliker om te see NEE!
na talle oproepe oor 2 dae sukkel ons nogsteeds om ons voertuig terug te kry van hulle af. elke keer is dit net "jammer, mis-kommunikasie", "ons sorteer dit nou uit", "jammer vir die ongerief", dis die ou of daai ou of die maatskappy, maar net niks word uitgesorteer nie.
Na meer as 3 jaar by hulle, wat ons nie 1 paaiement gemis het nie, nie 1 keer "gemoan" het nie moet ons nou die behandeling kry.
Mense wees maar Virseker................Virseker beteken GEEN VERSEKERING vir jou goedere nie.
Ons erken ontvangs van jou klagte.
U dispuut is na ons interne dispuuts resolusie span toe verwys om verder ondersoek in stel en hulle sal in ****ak wees met u om die proses te verduidelik.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker is verseker vol lee beloftes
Virseker is verseker vol lee beloftes
So sit ons nou nog en wag dat hulle my kar terug bring. Na 3 dae se beloftes kom niks tot 'n punt nie. Klomp stories, 1 na die ander.
Ek is nou al op die punt waar ek die SAPS wil nader om my eiendom terug te kry.

Ons is baie jammer om hiervan te hoor.
U Dispuut is na ons relevante eise bestuur toe verwys en hulle sal met u in ****ak wees vandag.