JE
Jaco E
1 reviews | Active since Oct 2010
02 Aug 2021, 12:57
Viseker is ook maar ***** al praat hulle jou taal
These friendly people are also just sharks and after you join them because of the best monthly premium they "review" your policy and increase the premium by more than 25% while the insured amount only increased by 8%. The best is they also increase the minimum excess amount. Please think twice before you move to Virseker
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Virseker's replyOfficial
02 Aug 2021, 13:17Hi Jaco,
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply02 Aug 2021, 13:17
Official
Hi Jaco,
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span
JE
Jaco E's updateReviewer Update
05 Aug 2021, 14:48Dit is nou amper 3 dae later en niemand van Viseker het my ge****ak nie. Dis nie nodig dat iemand van Viseker my ****ak nie. Ek "reply" omdat hierdie net nog 'n voorbeeld is van hoe Virseker iets se maar nie doen nie.
So dink mooi voordat jy jou bestaande versekering kanseleer , want die besparing per maand is dalk net vir 12 maande.
So dink mooi voordat jy jou bestaande versekering kanseleer , want die besparing per maand is dalk net vir 12 maande.
JE
Jaco E's update05 Aug 2021, 14:48
Reviewer Update
Dit is nou amper 3 dae later en niemand van Viseker het my ge****ak nie. Dis nie nodig dat iemand van Viseker my ****ak nie. Ek "reply" omdat hierdie net nog 'n voorbeeld is van hoe Virseker iets se maar nie doen nie.
So dink mooi voordat jy jou bestaande versekering kanseleer , want die besparing per maand is dalk net vir 12 maande.
So dink mooi voordat jy jou bestaande versekering kanseleer , want die besparing per maand is dalk net vir 12 maande.
Virseker's replyOfficial
05 Aug 2021, 15:02Hi Jaco,
Ons vra omverskoning vir die diens. Ons volg dadelik op met ons span.
Vriendelike Groete,
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply05 Aug 2021, 15:02
Official
Hi Jaco,
Ons vra omverskoning vir die diens. Ons volg dadelik op met ons span.
Vriendelike Groete,
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span