MS
Mev. Stemmet

1 reviews | Active since May 2022

06 Sept 2023, 10:19

Virsker

Virseker het belowe hulle email my die dokumente. Ek wag nogsteeds. Nog geen email ontvang nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Sept 2023, 10:25
Official
Goeie dag Mev Stemmet

Ons is jammer oor die diens wat u ontvang het.
Ons stuur die polis dokumente vir u

Groete
Die Virseker span