MB
Mev. Benade

1 reviews | Active since May 2022

05 May 2022, 07:26

Virseketr

Vir seker is die beste hulle het my wat nog nooit met n eis gewerk het gehelp sonder dat jy geïntimideerd gevoel het Baie dankie vir julle hulp en bystand vir seker doen julle Jul naam gestand

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply05 May 2022, 09:53
Official
Goeie dag  Mev Benade,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span 
Virseker
Virseker's reply05 May 2022, 09:56
Official
 Goeie dag  Mev. Benade

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span