CSMG
Cindy Saaiman Mc Gregor

1 reviews | Active since Jul 2021

16 Jul 2021, 11:02

Virseker888

Hulle is pateties, vinnig om jou geld te vat elke maand, maar as dit kom by n eis dan is daar al wat n verskoning is om uit te betaal nadat hulle langer as 'n week geneem het om by ons uit te kom. In 'n radius van 10 km is daar hoeveel wat geeis het vir elektroniese toestelle wat gebreek het agv kragstuwing en dan kom se hulle na daar weer fotos en ver**** ingedien is dit is onderhoud wat nie betaal word nie. HOE NOU................!!!!!!!!!!!!

0
Replies (3)
Virseker
Virseker's reply16 Jul 2021, 11:38
Official
Hi Cindy,

Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.  Vriendelike Groete, Die Virseker Span.  
CSMG
Cindy Saaiman Mc Gregor's update19 Jul 2021, 08:12
Reviewer Update
More, tot op hede nogsteeds opgekry van julle kant af nie. Ons het reeds twee weke gewag nadat die eis aangemeld is om julle tot ons wooning te kry vir inspeksie aangesien 'n onafhanklike inspekteur nie goed genoeg was vir julle nie. Ons het soveel skade aan voedsel ook gehad, maar ja dit pla julle nie, want julle het nie so 'n probleem van voedsel nie. Waar is die Afrikaner volk se ondersteuning????
Virseker
Virseker's reply20 Jul 2021, 15:56
Official
 Ons is jammer dat u so voel. Ons span het aangeraai dat 'n konsultant ****ak met u gehad het.