MBe
Mnr. Botha ejpbotha

1 reviews | Active since Dec 2022

22 Dec 2022, 15:29

Virseker - Wonderlike ervaring die paar jaar ondervind

Net vir Virseker bedank vir die vinnige en effektiewe diens wat hulle lewer. Teen n baie billike tarief.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Dec 2022, 15:31
Official
Goeie dag Mnr Botha. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span