MS
Mej. Stevens

1 reviews | Active since May 2022

18 May 2022, 12:33

Virseker ? Virseker Ja !

Behulpsaam en rerig vinnge diens, antwoord al jou vra met 'n professionele vriendelikheid!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 May 2022, 12:33
Official
Goeie dag Mej Stevens ,  
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span