DvdW
Daniel van der Westhuizen

1 reviews | Active since Sept 2018

12 Sept 2018, 20:07

virseker vir sleg vir *****

You stole my money , you made deductions on my bank account without my consent , i did not accept the insurance...listen to your voice recordings , julle is *****s en het my geld gesteel , rectify a.s.a.p

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply12 Sept 2018, 20:50
Official

Ons het jou klagte ontvang.

Ons sal die nodige ondersoek instel en jouvoorsien met terugvoer.

Groete,

Die Virseker Span

Virseker
Virseker's reply14 Sept 2018, 13:08
Official

Finale Terugvoer:

Ons bevestig dat die klagte afgehandel is en vra om verskoning vir die ongerief wat hierdeur veroorsaak is.

Groete,
Die Virseker Span.