JR
Johannes R

1 reviews | Active since Jan 2019

20 Jul 2023, 10:36

Virseker vir Afrikaner.

Baie vriendelike, kundige, geduldige konsultant, wat my in my moedertaal Afrikaans ingelig en nie probeer het om my soos ander maatskappye met leë beloftes te beindruk nie.J. C van Rooyen

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Jul 2023, 10:47
Official
 Goeie dag Mnr J van Rooyen. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 
Vriendelike groete, 
Die Virseker span