1 reviews | Active since Jan 2017
Virseker vinning om jou premies te vat vir n polis wat “verkeerd” verkoop is en nie eis wil betaal nie
As ek mense kan aanraai om eerder nie versekering te kry by virseker nie. Ons bly op n plot en agv die reen het fases geval terwyl ons nie tuis was nie en n paar van my huisinhoud goed het gebreuk agv daarvan wat ek soos net die dag voor dit nog perfek gebruik het. Toe stuur hulle iemand uit om die items te kom optel net om te bevestig nee hulle gaan nie uitbetaal nie agv slytasie.
En hulle dek nie vir iets soos dit nie. Ek noem toe vir hulle dit is presies hoe ek van die verkoops persoon verstaan het toe en die polis uitgeneem het. My verkoopsoproep word toe getrek en nagegaan waar Virseker se assesor met my deel dat hulle die oproep nagegaan het en glo ook die fout is aan hulle kant en die polis is verkeerd aan my “verkoop”. Verwys dit toe nou na “bestuur” toe. En net om steeds te se sorry al is die polis verkeerd “verkoop” gaan hulle nie uitbetaal nie.
Dit is n gewag en gesukkel om sinvolle terugvoer op n eis te kry.
As ek mense kan aanraai virseker is verseker nie daar om jou eis te betaal waneer n “natuurramp” tref nie. Sal eerder jou as klient soos in krimineel laat voel al betaal jy jou premies elke maand, vir iets wat glad nie is wat jy dink jy voor betaal nie.
Ons erken ontvangs van u klagte.
Ons sal u ****ak om u bekommernisse te bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Ons erken ontvangs van u klagte.
Ons sal u ****ak om u bekommernisse te bespreek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
